Self-Protection or Divine Protection

R150,00

E-Book (Downloadable) R 150.00

Only available in English

Basis of the Navigating Life’s Wilderness Moments Course

Category:

Description

Divine Protection will be found in Psalm 91. This book inspired by late Ouma Doreen Blaas – who prayed this Psalm throughout her life. Her profound testimony is inspiring.

In this book we dive into the transformative power of Psalm 91
• Aims to ignite value and power of Psalm 91
• Learnings to apply the divine power over your life and family
• Uncover the essence of divine protection
Without divine protection we cannot overcome challenges in our life: with-it we are always safeguarded by a Higher Power.

Getuienisse:

• “Moedeloos, bang, bekommerd, weet nie meer wat om te doen… Dan is Self-Protection or Devine Protection van Dr Lurine van Zyl die boek om te lees. Hierdie boek breek Psalm 91, waaraan baie vasgehou het tydens COVID, volkome oop. Dis ‘n goed nagevorste studie, met teks verwysings na verskeie dele van die Bybel sowel as die oorspronklike Hebreeuse wortels. In die boek leer die leser hoe om die Psalm prakties toe te pas in alle areas van hul lewe.

Hoe om die Psalm in jou gebeds en daaglikse wandel in te bring en jou v erhouding met Vader te versterk. Ek beveel die boek vir almal aan wat ‘n v erandering en groei in hul geloofs en gebedslewe nodig het, en wil maak.“

• “Die oomblik wanneer Sy Goddelike beskerming my so naby raak – dis wanneer *Divine protection* se siklus voltooi word van *Ek het jou by jou naam geroep, jy is MYNE* en ek in afhanklike dankbaarheid SY naam aanroep en weet dit waar my hulp, beskerming, voorsiening en genadige nabyheid vandaan kom.
dis die nuwe verhouding en beskerming. Die wete dat in Christus jy nie meer is, wie jy was nie—jy is ‘n nuwe skepping – nuwe verhouding van Sy genadeHand wat omvou en beskerm.

Die ontdekking van Sy *Divine protection* is so kosbaar ontvou in hierdie boek – *Self-protection – Divine protection* deur dr Lurine van Zyl. Wanneer ons beskermend nuut wil wandel, vra dit oorgawe. Dit vra dat ons die Gees se leiding vertrou, ons denke vernuwe en God se transformerende krag in ons daaglikse keuses omhels. Mag julle – soos ek – met die lees van Psalm 91 en dr Lurine se pragtige skrywe, Sy volheid ervaar en met sekerheid weet: Hy red, Hy maak nuut, Hy beskerm”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Self-Protection or Divine Protection”

Your email address will not be published. Required fields are marked *